Alfonso_Dice)_Christoffel. Drawings &Tattoos
Where tattoos and portraits are done Tattoo place
02/08/2019
Megan se 1ste Tattoo,,done by me obviously😊..
Is Dice ja😉
09/06/2019
Nog n Dice Creation op ou Scrooch se bors
27/11/2018
As julle hai nurse sien ,,,,Sê veha ,,Har order is kla,,,,Sy moet my Moola EFT ,,,,of aneste vee ek ha gesig yt en teken ve Brenda Fasie en Zuma ha in ha plek,,,,,lol😂
Is Dice ja,,,Jo maggie moet spoel👍😋
22/11/2018
Die is n Tattoo design van praying hands wat ek vemy beste vriend Design het,,,
Baie mense like net die praying hands ma ek like dit n bietjie altar💜👍
21/11/2018
Dis Dice se portrait designs ja,,,,ek doenit local Kallit style💗
20/11/2018
Is Dice ja💜
Schauderboy😉👍
19/11/2018
Beter pics van my sketse,,,,nou ken mens lekka die detail en shading sien,,,en mense ,,,om jo gesig te laat teken ,,isie cheapie,,j ken by enige gallery of kunstenaar gan,,,j sal hoor,,,dis baie moeilik om iemand presies netso te teken,,dit vat tyd en presision,,,j sal honerde gan betaal ve n paar fake nikes ,,ma dan sqwiel j vedie prys van n portrait,,,,opie einde vanie dag,,,ek hetie jo gevra nie,,,jy vra my,,,,,,ek is kwait oryt om myself en my mense te teken,,,,,enjoy jo blou maandag💜
16/11/2018
N portrait gedoen vanie side af,,,,die drawing beeld yt dat Jesus deel van ons is en in ons amal is wat Godvreesende mense is,,,,even in hai dom mense watie glo nie,,,,want hy is lief ve al sy kiners,,,,,,wheter j Godvreesend is of onGodlik is,,,,,,,💙💜💗
Is Dice ja👍
15/11/2018
Half body portrait wat ek geskets het,,ek speel ma so rond met ideas om elke keer n difrent en unique portrait te skets en ek succeed nog so vêr💙💜
Is Dice ja
14/11/2018
Detailed pics van my portraits,,,,j kan nou leka die outlining sien💜
Is Dice ja
14/11/2018
Beter detailed pics vanie portraits wat ek geskets het,,,,dai anes bietjie vaal💗
13/11/2018
An Angel inspired portrait done by me💙
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
78 Janhofmeyer Road, Schauderville
Port Elizabeth
