KLEIN Bederf produkte - Brooklyn
Top kwaliteit, 100 % natuurlik. Elk van ons produkte word altyd gemaak met 'n KLEIN bietjie ekstra liefde.
02/12/2025
Vir 'n VROLIKE vakansie...loer bietjie hier!
Van ons kliënte se gunstelinge in die Vakansie Katalogus is die SHIMMER pakkette, stortwasse en kleurvolle Vakansie Kinder pakket!
NB: aanlynbestellings sluit 10 Desember!
Bestel betyds !
https://kleinsewinkel.co.za/agent/320/
🔴🎉🟢🏖️🟠🌞🟣🍒🟡🎄🔵
08/09/2025
Sê TOTSIENS vir kopluise!
Geen ouer hou van daardie paniek as die skool sê: “Daar’s kopluise in die skool!” 🙈
Ons Kopkrapper Essensiële Olie mengsel is jou natuurlike geheime wapen – sag op jou kind se kopvel en hare, maar taai op luise!
Hoekom werk dit so goed?
🌿 Tea Tree, Laventel, Peppermint & Roosmaryn Essensiële Olies versteur die luise se asemhaling en maak dit vir hulle onmoontlik om in hare te oorleef.
🌿 Boonop gee dit jou kind se hare ’n skoon, vars geur én gesonder g***s.
Maklik om te gebruik:
✔️ Voeg 5–7 druppels in jou gewone sjampoe en was hare soos gewoonlik.
✔️ As haarolie: Meng 2 druppels met 1 eetlepel draerolie (bv Druiwepitolie of Klapperolie), los dit vir 10–20 min op jou hare, en was uit.
Kry jou Klein Kopkrapper NOU vir slegs R150.00.
Bestel aanlyn by:
https://www.kleinbederf.com/?agent=262
Of WhatsApp 072 384 0621
11/08/2025
09/08/2025
KLEIN SJAMPOE & OPKNAPPER
🪻💜🪻💜🪻
Hoekom Klein se Sjampoe & Opknapper?
Ons sjampoe en opknapper bevat geen harde chemikalieë soos sulfate, parabene of silikone nie. Hierdie chemikalieë kan mettertyd jou hare uitdroog, beskadig en irritasie veroorsaak.
Vir ons produkte gebruik ons plantgebaseerde bestanddele soos essensiële olies, kruie-ekstrakte en natuurlike bevogtigers wat jou hare voed sonder om dit te stroop van natuurlike olies.
Ons Liefde & Laventel Sjampoe & Opknapper bevat laventel wat antibakteriese en anti-inflammatoriese eienskappe het. Dit help om skilfers en jeukerige kopvel te kalmeer en bevorder gesonde haargroei.
Beskikbaar aanlyn by https://www.kleinbederf.com/?agent=262 of WhatsApp 072 384 0621 .
🪻💜🪻💜🪻
04/08/2025
❤️🖤💜 Klein BESSIEBOS ❤️🖤💜
BESSIEBOS – ʼn geur wat sommer dadelik jou dag ophelder! Dit is vars, vrolik en net so bietjie wild – soos ’n piekniek in die bos met bessies op jou lippe en son op jou wange.
Die volgende produkte is vir Augustus beskikbaar in Bessiebos:
- 100 ml & 300 ml Lyfwas & Lyfroom
- 100 ml Handeroom
- 300 ml Badmelk
- Lekker-Lyf-Bederf Pakket
- Drie-Pot-Bederf Pakket
Bestel aanlyn by https://www.kleinbederf.com/?agent=262
Of WhatsApp 072 384 0621.
02/08/2025
AUGUSTUS vier ons VROUE by Klein en ons Maandbrosjure is weer propvol GROOT bederf!
Bestel aanlyn by
https://www.kleinbederf.com/?agent=262 of WhatsApp 072 384 0621
01/08/2025
GEUR VAN DIE WEEK:
🍃 🖤 HOUTSKOOL & MINT 🖤 🍃
Klein se Houtskool & Mint word beskryf as 'n geur van aardse houtskool gemeng met die varsheid van kruisement – 'n balans tussen stil krag en energieke varsheid - natuurlik & neutraal.
Perfek vir iemand wat lief is vir skoonheid, eenvoud en natuurlike geure.
Beskikbaar in:
LyfWas • LyfRoom • LyfBotter • LyfRoomSproei • StortSkrop • BaardSkeerSeep • BaardOlie • SeepKoek • SjampoeKoek
Ons Houtskool & Mint SeepKoek is BAIE GEWILD onder die mans en tieners as 'n gesigseep.
Bestel aanlyn by https://www.kleinbederf.com/?agent=262 of WhatsApp 072 384 0621
🍃 🖤 🍃
31/07/2025
Kry MEER vir MINDER!!
Wie hou nou nie van 'n GRATIS bederf nie?🤩
Indien jy ook 'n gratis produk of 2 wil kry, is hierdie spesiale aanbiedinge nét vir jou! 😉
BAIE BELANGRIK: Dit is slegs geldig tot Donderdag, 31 Julie... DIT IS VANDAG!!
Kontak 072 384 0621 of bestel direk vanaf ons webblad: https://www.kleinbederf.com/?agent=262
31/07/2025
As jy effe ver van die Klein - Hartenbos Seefront winkel af is, gaan maak 'n draai by my Klein - Bederf Produkte Handelshoeke by The Coffee Pot Shop in Moreletapark en by die Licorice Shops in Rockfields Village Centurion!
Rakke is ook lekker vol met 'n verskeidenheid produkte om van te kies en te keur!🥰🤩🩷
31/07/2025
KLEIN LIPSALF 💋
Met natuurlike bestanddele wat voed en beskerm vir sagte, gesonde lippe!
Geen chemikalieë | Geen droogheid | Geskik vir alle ouderdomme.
Beskikbaar in 6 LIPLEK-LEKKER geure:
🥥 Klapper&Lemmetjie
🍓 Aarbei
🍭 Malvalekker
🍇 Druiwe
🥛🍯 Melk&Heuning
🔵 Borrelgom
Vir bestellings:
https://www.kleinbederf.com/?agent=262 of 072 384 0621
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Pretoria
0002
