Blush and Glow Beauty Clinic

Blush and Glow Beauty Clinic

Share

We love what we are doing we do it with integrity, passion and quality.

My main focus is to enhance the natural beauty of every woman to make them feel beautiful and confident in their own skin. Microblading, Microshading, Ombre Brows,Powderbrows, Soft Shaded Brows,Lash Lifting and tinting, Brow Lamination, waxing, eyebrows waxing and tinting, Dermaplaning, facials.

25/12/2025

Geseรซnde Kersfees aan elkeen van my dierbare kliente.๐Ÿ’

Dankie vir elkeen van julle wat my die jaar soveel ondersteun het in my klein besigheid, ek waardeer elkeen van julle die geselsies die saam lag, julle het werklik diep spore kom trap in my hart en ek mis julle alreeds.๐Ÿค—

Mag 2026 net so suksesvol wees, ek bid oor elkeen van julle n vrede en vreugdevolle dag toe.๐Ÿ™๐Ÿป๐ŸŒฒ๐ŸŒฒ

28/10/2025

Liefste klient boek nou om teleurstelling te voorkom.๐ŸŒป๐Ÿ’œ๐ŸŒฟ

28/10/2025

Botox Alternative gently reduces muscle contraction, relaxes wrinkles and has a botox-like effect due to the botulinum extract ingredient. Thanks to the use of the new micro-particle technology, this extract can be absorbed by skin with ease.

It promotes relaxation of facial muscles and helps to eliminate wrinkles in the orbital and perioral zones, neck and dรฉcolletรฉ. Improves tissue tone and elasticity.

It takes 7 days to reduce wrinkles by over 20%. Repair elastic fibre in cells, improve skin vitality and promote skin elasticity, thus, to reach wrinkle removal result.

18/04/2025

Mooiste mooi๐Ÿ˜,lewe is net soveel beter met n perfekte stel wenkbroue.
Dankie dat jy my vertrou het daarmee dit lyk ongelooflik mooi al moet ek nou self so sรช.
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.

17/04/2025

Dames venaand wil ek iets kom deel wat sterk op my hart is, ek wil dit baie duidelik maak dat ek GEEN vorm van boelie sal aanvaar of sal toelaat op hierdie blad van een vrou na n ander toe nie elke persoon is uniek en pragtig in hulle eie manier en ons moet dit embrace. Ek daag elkeen uit om beter tewees en eerder mekaar op te bou as om iemand anders af te kraak, bloot net omdat jy dalk nie van iets hou nie d**k twee keer voor jy iets lelik vir iemand sรช want jy het geen idee wat n volgende persoon deur gaan of deur gegaan het nie. Die mense wat my ken weet ek is een wat eerder iemand se kroon reg sal skuif as om daarvoor te lag en ek kan jou belowe dit is die beste gevoel ooit probeer dit graag jy mag dalk net beter oor jouself ook voel. Dankie aan al my beeldskone kliente wat staan vir woman empowerment en mekaar opbou ek waardeer elkeen van julle.๐Ÿ’๐Ÿ’œ๐Ÿค—

13/12/2024

Kyk net hierdie ongelooflike stel wenkbroue vir die pragtige vroutjie dit het onmiddelik haar bruin oรซ laat uit staan.๐ŸŒท
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.๐Ÿ’œ

11/12/2024

Wow wat n ongelooflike transformasie.๐Ÿ˜
Hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippies gedoen.๐ŸŒท
Pretoria, Magalieskruin
Mariska 0658448919.

12/10/2024

WOW ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ๐Ÿคฉ
hierdie pragtige klient het haar wenkbroue, eyeliner en lippe gedoen met n dermaplaning en nano bb glow facial, sy wou glad nie donker en harde permanent makeup gehaad het nie so ons het so sag en natuurlik as moontlik gebly. Ek staan verstom met die groot verskil wat hierdie prosedures doen.๐ŸŒฟ๐ŸŒท
Mariska 0658448919
Magalieskruin, Pretoria.

26/09/2024

๐Ÿ™‚Transform Your Look๐Ÿ˜‰
Perfect brows can enhance your natural beauty and boost your confidence. Say goodbye to the hassle of daily maintenance!
Mariska 0658448919
Pretoria, Magalieskruin.๐ŸŒฟ๐Ÿ’œ

26/09/2024

Die verskil wat wenkbroue aan n mens se voorkoms kan doen sal my altyd verstom laat, ek het vir hierdie pragtige dame soft shaded wenkbroue gedoen.๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿ˜
Mariska 0658448919
Pretoria,Magalieskruin.๐ŸŒฟ

23/08/2024
Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Pretoria

Opening Hours

Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00