Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin, 390 Braam Pretorius Str, Magalieskruin, Pretoria.
Dit lyk nou lekker!
๐ฅฉ๐ฅ
12/08/2020
Dit is onder ons aandag gebring dat iemand โn FAKE ACCOUNT gemaak het en ons page se inligting gebruik.
Die wenner van die Giveaway is reeds Sondag oggend vroeg gekies!
Indien u โn โnotificationโ ontvang dat u die wenner is, vermy dit asseblief.
Ons is besig om aan die probleem te werk.
Lekker aand ๐ค
Groete
Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin span๐ฅฉ
Baie geluk aan ons wenner Andrinette Snyders!๐คฉ
Maak asseblief met ons kontak om verdere reรซlings te tref. 071 605 9147 ๐ธ
Ons giveaway het so goed gedoen, ons het besluit om binnekort weer een te hou!
Ons moet ongelukkig wag totdat die alkohol ban gelig is voor ons kan voortgaan met hom! ๐ท
Hou die page dop! ๐ฅณ
VROUEDAG KOMPETISIE IS AMPTELIK GESLUIT.
Hou ons Facebook blad dop mรดre!
Baie dankie vir die ondersteuning! ๐ธ๐
Die wenner word mรดre oggend aangekondig.๐ค๐ผ
Onthou asseblief dat dit โn random giveaway is - ons gaan โn app gebruik om iemand te kies wat al 3 vereistes voltooi het. ๐ฅณ
04/08/2020
๐ฆ๐ฎ๐ท ๐คฉ
Vrouedag kompetisie!
Is jy โn vrou wat hou van Biltong, Gin, Blomme & lekkernye?
Staan โn kans om hierdie wonderlike hamper te wen!
Hoe wen jy?
๐ค๐ผ Like ons page, Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin
๐ค๐ผ Share hierdie post
๐ค๐ผ Tag 2 vriendinne
Wat wen jy?
๐ธ Geelvet Biltong
๐ธ Bos blomme van Nonnaโs Flowershop
๐ธ Gin Ding Infusion kit
๐ธ Lekkernye - brownies & fudge
Wenner word Sondag, 9 Augustus aangekondig!
Maak seker al 3 stappe is gevolg! ๐
Ons wil graag dankie sรช vir die volgende besighede, u is meer as welkom om ook hulle pages te like vir oulike dinge!
GIN DING - Gin kit
Beauty by Sammy Black - Lekkernye
Nonnaโs Flowershop - Blomme
๐ฅณ Die giveaway moet self deur die wenner opgetel word by ons winkel, Maandag 10 Augustus.
31/07/2020
Ons hoop om julle te sien! ๐คฉ
Saterdag 1 Augustus.
Kom proe ons nuwe produk, Wagyu! ๐ฅฉ
Slegs 3 dae tot ons heerlike nuwe produk beskikbaar is in ons winkel!
Hou gerus ons facebookblad dop vir 'n fantastiese nuwe produk wat binnekort in ons winkel beskikbaar is!
DIE BESTE BILTONG IN DIE DORP!
06/07/2020
โญ๏ธ ๐๐๐๐๐๐ โญ๏ธ
Baie dankie vir almal se deelname met ons Biltong hamper! Hou ons page dop, die volgende kompetisie is om die draai!
Baie geluk aan ๐พ๐ค๐ง๐ฃ๐ฬ ๐ฝ๐ค๐ค๐ฉ๐๐ - jou skatting was presies in die kol (1150g).
Kontak ons asseblief om verdere reรซlings te tref! Corne Bootha
Weereens dankie vir almal, die volgende kompetisie is op pad! ๐๐ปโญ๏ธ
Groete
Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin span.
03/07/2020
โญ๏ธ๐๐๐ โญ๏ธ
Een gelukkige persoon staan die kans om hierdie lekker biltong, droรซwors & Pinotage wyn van Gd Life Wine te wen!
Dit is die perfekte kombinasie!๐คฉ๐ท
Wat moet jy doen?
โ๐ผ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ผ๐๐- Geelvet Biltong Slaghuis Magalieskruin
โ๐ผ ๐ฆ๐๐๐ฅ๐ die post
โ๐ผ ๐ฆ๐๐๐ง comment op die post hoeveel gram se droรซwors & biltong d**k jy is in die hamper
๐๐ ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ด๐ต๐ข๐ฑ๐ฑ๐ฆ ๐ฎ๐ฐ๐ฆ๐ต ๐จ๐ฆ๐ท๐ฐ๐ญ๐จ ๐ธ๐ฐ๐ณ๐ฅ ๐ฐ๐ฎ ๐ต๐ฆ ๐ธ๐ฆ๐ฏ!
๐๐ช๐ฆ ๐ด๐ฌ๐ข๐ต๐ต๐ช๐ฏ๐จ ๐ธ๐ข๐ต ๐ณ๐ฆ๐จ ๐ช๐ด ๐ฐ๐ง ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ข๐ด๐ต๐ฆ ๐ช๐ด, ๐ช๐ด ๐ฅ๐ช๐ฆ ๐ธ๐ฆ๐ฏ๐ฏ๐ฆ๐ณ!
โญ๏ธ Wenner word Maandag 6 Julie, 16:00 aangekondig!
โ Slegs persone van 18 jaar & ouer kan die hamper wen!
Dankie aan GD Life Wine wat saam ons collab het!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
390 Braam Pretorius Str, Magalieskruin
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 17:00 |
| Tuesday | 08:30 - 17:00 |
| Wednesday | 08:30 - 17:00 |
| Thursday | 08:30 - 17:00 |
| Friday | 08:30 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |
