Deborah Dorcas - Gauteng
Skin care and health
26/06/2026
Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie!
π²0735491873
π²0837923168
26/06/2026
Moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie!
π²0735491873
π² 0837923168
I got over 100 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! π
02/06/2026
πΏβ¨ JUNIE SPESIALE aanbiedinge by Deborah-Dorcas Skincare! β¨πΏ
Hierdie winter verdien jou vel ekstra liefde en versorging. π
By Deborah-Dorcas glo ons dat ware skoonheid begin met natuurlike versorging. Ons handgemaakte produkte, verryk met natuurlike bestanddele en essensiΓ«le olies, help om jou vel sag, gevoed en stralend te hou.
π Spesiale Junie-aanbiedinge beskikbaar vir βn beperkte tyd! π
β Natuurlike velversorging
β Sag op jou vel
β Voed en bevogtig diep
β Geskik vir daaglikse gebruik
β Met sorg en liefde vervaardig
π²0735491873
π²0837923167
11/05/2026
Deborah Dorcas Skincare β¨
Nourish your skin naturally with the gentle touch of nature.
Our skincare products are carefully made with natural ingredients and essential oils to help your skin feel healthy, refreshed, and beautifully cared for.
πΏ Natural Ingredients
πΈ Essential Oils
π§ Gentle on the Skin
β¨ Handmade with Care
Because your skin deserves pure, natural beauty.
Experience the difference with Deborah Dorcas Skincare.
βGlow Naturally.β
π²0735491873
π²0837923168
11/05/2026
Do not miss the specials of the month!
π²0735491873/0837923168
11/05/2026
DeborahDorcas is velsorg met resultate. Ons het produkte vir elke veltipe. Kontak ons vir meer besonderhede:
π² 0735491873 / 0837923168
Retha se velsorg reis van 6 jaarβ¦
Voor DeborahDorcas (terwyl ek die duurste, beste velsorg altyd gebruik het) het iemand vir my gesΓͺ ek gaan oor 5 jaar soos n pruim lyk weens sonskade wat reeds sigbaar is onder my vel.(Ek is gescan).
Wel, dankie aan DeborahDorcas het my vel sigbaar verbeter.
11/05/2026
Hoop dat elke mamma besef hoe kosbaar hulle is. Dis nie jou voorkoms of rykdom wat jou waarde bepaal nie, maar liefde en omgee wat uit jou hart uitstraal.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Montana
Pretoria
