Klein bederf - Rietfontein
Vir lyfies klein of groot, asook geskenkies vir wanneer in nood!💚
09/11/2022
Ek verstaan nou ook hoekom ek nog altyd eerder die gliserien seep bo die klei seep verkies!
Eks geneig tot ñ droë (soms ekseem) vel en na ñ bad met ñ gliserien sepie voel my vel altyd so sag en "glad" ðŸ¤
09/11/2022
💋
02/11/2022
Ons Klein Bietjie Bokmelk Pakket is nét die ding om 'n klein babalyfie in die lewe mee te verwelkom!
Met ñ allemintige pakket waarde van R470.00 maar huidige prys is R360.00, spaar jy R110.00!
Hierdie pakket is beskikbaar in drie geure: Bokmelk, Bokmelk&Laventel (Sag slaap) en Bokmelk&Rooibos (Gesonde Vel)
Elke pakket kry ook 'n oulike Psalm 23 Japie Skapie sleutelhouer in (Handgemaakte klei sleutelhouer)
31/10/2022
GOEIE NUUS!
Na baie navrae vanaf ons agente & kliente oor die immergewilde WAATLEMOEN geur, het ons natuurlik geluister en hier is dit nou!
Ons Vakansielyf-Pakket (met "shimmer") is NOU beskikbaar in Pynappel&Klappermelk en WAATLEMOEN!
Onthou: Dit is slegs beskikbaar tot 11 Desember!!
27/10/2022
Kry daai voete reg vir somer, sandale en dalk so bietjie voetjie-voetjie ook 😉
Ons "MojiTOES" voet pakket in Peppermint&Suurlemoen gaan jou voete vars en versorg laat voel.
Nou beskikbaar by ons Klein Agente!
26/10/2022
Kyk wie het bietjie by Klein kom kuier!! Ons liefste Prinses Bella...
Sy is hier om al die klein prinsesse te bederf met die fees van dogtertjie kleure, geure en g***s... want ons almal weet tog dat Prinsesse hou van "shimmer & shine".
25/10/2022
Hierdie is NÉT die pakket vir ons Suid-Afrika somer... met ñ bietjie "Shimmer" vir daardie gesonde g***s gelaat!
Ons Pynappel&Klappermelk laat jou d**k aan ñ lekker Piña Colada vir daardie luilekker somer-dae op die strand...
24/10/2022
Klein se Rooibostee&Kaneel is vir my so "warm" nostalgiese geur...
Laat my d**k aan melktert en ouma se drukkies!
Het jy al hierdie eg Suid-Afrikaanse geur van Klein probeer?
Beskikbaar in meer as 18 produkte... kry jou "nostalgiese drukkie" vandag nog
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Pretoria
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 17:00 |
