MoiNoi Salon
MoiNoi Salon
hare, naels, skoonheid
was en blaas
Wonder jy oor n repair of moisture reeks? π§΄
Loving time at the salon!
Loving this so much!
Kom sit saam in MoiNoi se stoel en luister na die 4 βTipsβ oor wat om te doen na jou haarafspraak!
29/05/2026
Ons lekker span by MoiNoi. ππ»ββοΈ
28/05/2026
Moinoi is opsoek na langhaar modelle vir βn winter sosiale media fotosessie op 3 Junie
Modelle ontvang die volgende:
β’ Haarkleur
β’ Grimering
β’ Naels
Vereistes:
β’ Lang hare
β’ Gemaklik voor die kamera
β’ Beskikbaar op 3 Junie van 8:00 tot 14:00
Wonderlike Collab Geleentheid vir al ons pragtige influencers !
Indien jy belangstel, stuur asseblief:
β’ βn Onlangse foto van jou hare
β’ Jou kontakbesonderhede
Teen Sondag 31 Junie
Beperkte plekke beskikbaar . Sien uit om van jou te hoor!
28/05/2026
Onthou om te boek!
Kontak ons of op fresha π±
Winter is here. So is our colors π
Had some fun at the salon π
So funny when people say this!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
77 Thomas Edison Street, Menlo Park
Pretoria
0081
