D&J Glits & Glamour

D&J Glits & Glamour

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from D&J Glits & Glamour, Health/Beauty, Pretoria.

Photos from D&J Glits & Glamour's post 02/12/2018

Week 2 se 20% afslag en ń nuwe produk word gelaunch moet dit nie mis nie.😬

Kyk gou vir die laaste keer na volgende week se deals dit verkoop binne 20 min uit. ⏰

Ek bestel môre 09:00 so as jy belangstel laatweet my 063 295 4195..💰

Die is ongelooflike pryse jy gaan spyt wees as jy dit gaan mis🎄

Photos from D&J Glits & Glamour's post 26/11/2018

Epoch Sole Solution🦶🏻

Die Sole Solution is n wonderlike produk dit help jou om vinnig weer in jou sandale te kan kom👡

👣Dit hou baie lank
👣Maak jou voete sag
👣Ruik bitter lekker
👣20% af👣

Slegs vir die week is die Sole Solution 20% af moet nie dit mis nie🛍

Photos from D&J Glits & Glamour's post 25/11/2018

🎄🎄🎄
S E A S O N 🌼O F 🌼G I V I N G

Elke week vir 3weke lank gaan daar ‘n NUWE PRODUK gelaunch word sowel as ‘n paar produkte op 20% afslag 🥰

Perfekte bederf vir kersfees🎄🎁

Hierdie 20% afslag is net geldig vanaf 26 Nov tot 2 Desember. Daarna begin ons week twee afslag week.

So moet nie dit misloop nie😊

Photos from D&J Glits & Glamour's post 22/11/2018

Moet nie op Black Friday uitmis nie !🌸
Bestel vandag nog!!

17/11/2018

All die produkte gaan tot en met volgende Vrydag spot goedkoop wees, dit is baie oulike geskenke vir kersfees!

Photos from D&J Glits & Glamour's post 17/11/2018

Dit is amper Black Friday kry jou BeautyBox die week teen 40% af.

Jy wil nie die ongelooflike besparing misloopnie.💳

Daar is die volgende in:

💰AP 24 whitening toothpaste
💰Glacial Marinae Mud
💰Curling mascara
💰TeGreen (30 pille)
💰Contouring lip Gloss
💰Polishing peel

Photos from D&J Glits & Glamour's post 28/10/2018

Die P O W E R L I P S 💋💄

💄Dis nou somer en tyd om bietjie kleurvol te lyk.

💄Bestel jou powerlips in amazing kleure by my.

💄Ek love hierdie want dit droog nie jou lippe uit nie en dit hou genuine heeldag.

Photos from D&J Glits & Glamour's post 28/10/2018

Kry jou Sunright Instaglow vandag nog, voor jou Desember valansie hier is!!🌞

☀️Maak geen merk nie
☀️Trek vinnig in
☀️Werk binne 30 min
☀️Werk soos ń room

Photos from D&J Glits & Glamour's post 14/10/2018

Limited edition LumiSpa👀

💧Die ongelooflike masjien gee jou ruseltate binne 2 min.
💧Dit is waterproof.
💧Maak jou vel sag, skooner, varsser en skoner pure.
💧Kan herlaai word.
💧Na elke sessie kan jy nie wag vir die volginde een nie.

Die is werdlik ń ongelooflike masjien moet nie op die GROOT besparing mis nie!🤩

Photos from D&J Glits & Glamour's post 14/10/2018

Die ongelooflike Bar maak alles wat vuil is weer skoon en help ook om onder die vel skoon te maak.🛁

14/10/2018

Die mooiste gemaklikste jelly wedges beskikbaar net R350 ń paar!

👠Beperkte vooraad so jy moet gou spring!!
👠Size 4-8
👠Courier R100

Photos from D&J Glits & Glamour's post 25/09/2018

Moet nie vergeet om jou bestelling te plaas voor 22:00 vanaand nie. 🌼

Bederf jouself vir n laaste keer in September.💆🏼‍♀️

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Pretoria