Aloe Ferox Pretoria Boeremark
We supply Aloe Ferox products: Skin care, hair care, supplements, digestive products, Aloe gel, suncare, body care, mens health products, animal products.
07/08/2023
03/02/2023
Sweet Feet en Muscle Gel help ook vir wintershande en - voete, spatare en ander probleme.
30/01/2023
Aloe Ferox goeie kwaliteit bekostigbare spesiale aanbiedings vir Februarie.
03/01/2023
Outlook kan moontlik help vir oogprobleme soos droë oë,gloukoom druk, katerakte.
(Ek moes 2010 'n katerak operasie kry maar het eers Outlook probeer.My bril is na 2 jaar 3 lense swakker gemaak en nou na 12 jaar is 'n katerakoperasie nog nie nodig nie.
Timeless anti- verouderings reeks is vervaardig volgens nuutste internasionale kosmetiek tegnologie
30/12/2022
Hierdie spesiale aanbiedings is werklik baie spesiaal!
In 2010 moes ek 'n katarak operasie kry en het uit nuuskierigheid eers begin OUTLOOK drink.Na 2 jaar het my sig so verbeter dat my bril 3 lense swakker gemaak moes word en nou na12 jaar het ek nog steeds nie 'n katarak operasie nodig nie.
EYE GEL help om pofferigheid en blou kringe om die delikate oogarea te verbeter en bevorder elastisiteit en egalige veltoon.
EYE CREAM voorsien onmiddellike en langtermyn bevogtiging.
TIMELESS ANTI- VEROUDERINGS CLEANSE diepreinig die vel saggies en verwyder dooie velselletjies.Dit bevorder egalige velkleur en herstel ph balans.
07/12/2022
Desember spesiale aanbod:
Timeless antiaging Sun protection: Ultraviolet SPF 50+ R100
Complete Sun Care Protection: Sun Care Lotion SPF 50+ R130
Powerful antioxidant : VITAMIN C+ R145
10/10/2022
Oktober spesiale aanbod :
1. Jasmine Hand Wash + Jasmine Hand Lotion vir slegs R95 maak werklik hande heerlik sag en glad. 'n Wenner om nou al bekostigbare kwaliteit Kersgeskenke te kry.
2.Get- a- Grip kruie aanvulling vir angstigheid, senuweeagtigheid en depressie.R93
3. Timeless Anti Age Fynbos Mask herstel sensitiewe, growwe vel.Ook geskik vir aknee. R105
07/10/2022
Bekostigbare HL Shampoo R58
HL Conditioner R58
HL Tonic
Nutrihair kapsules
Bevorder haargroei en gesonde hare.
29/09/2022
ALOE FEROX NAGROME VIR ALLE VELTIPES.
Kwaliteit, bekostigbaar.
25/08/2022
Nog op spesiale aanbod vir R95 tot 31 Augustus.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Renaissance 77, Faerie Glen
Pretoria
0081
