Salon Extra Waves -NAIL TECH

Salon Extra Waves -NAIL TECH

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Salon Extra Waves -NAIL TECH, Spa, 18 Avenue , Federika 510 Rietfontein suid, Pretoria.

10/01/2018

Hi almal jammer ekt so lank laas enige iets gepost. Ek werk lank al nie meer by die salon nie. En my cell nommer het verander ek doen neals part time van die huis af al my pryse is die selfde. Ek doen neals op my spaar tyd en sal my nuwe nommer op die group well plaas en fotos van neals wat ek al gedoen het ek het op die oomblik geen produkte nie en sal eers nuwe produkte kry sodra daar weer specials is en ek die tyd kry. As ek die nuwe goed het sal ek fotos op die page plaas van alles wat nuut is ens ek sal uit kyk vir glitter produkte bv. Glitter acrylics en top coats en ook nuwe gel kry met baie kleure en sal alles op sit vir julle on te sien ens. Ek wil ook vra dat as julle enige iets in mind het bv. ‘n sekere kleur gel of acrylic waarvan julle hou dat ek weet wat om te koop comment of skryf op die group sal terug antwoord. So ja op oomblik is ek op hold tot ek nuwe produkte kry maar sal julle ophoogte hou. My kontak nommer vir whats app is 063 646 3253 en as julle my wil bel is my nommer 084 456 2389 en ek sal my huis address vir julle persoonlik stuur sodra alles weer reg is. En ek gaan dan na alles gekoop is specials maak vir toon neals en hande vir 200 rand gel. En nog meer gaan ook die nuwe stelletos tips kry en ook meer kleure in die gel. Baie dankie. Will keep all of you updated.

04/07/2017
03/07/2017

If anyone wants to make a booking
Contact
Monique : 074 461 3983
Or
Salon extra waves : (012) 331 2522

Thank you

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


18 Avenue , Federika 510 Rietfontein Suid
Pretoria
0084