Heavenly Beauty Studio

Heavenly Beauty Studio

Share

Heavenly Hair is not only driven by the persuit to perfection but showing all its customers that perfection already exists and it is not by creating it but

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 14/01/2026

Dankie Jesus vir die voorreg om n nuwe jaar in te gaan.. Laas jaar het U ons so gebless en ek sien uit na wat U 2026 vir ons instoor het. U is in beheer. Mag elke besigheid net groei in liefde, vrede en waarheid en net sukses behaal.. My oogies is op U gefokus seen elke klient en besigheid in Jesus Naam.
Amen.

Heavenly Hair is oop en sal die 21ste Feb 2026 sluit vir die geboorte van Payton Van Zyl en sal eers weer einde April oop maak…. Sal die presiese daggie nog bevestig.
Sien uit om julle alm te sien voor ek toe maak.. Baie liefde Hannelie.

08/01/2026

Bridal Hair
Your hair is your best accessory…
14December 2025

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 08/01/2026

It's ok to be a little
Obsessed with Your hair…

04/12/2025
Photos from Heavenly Beauty Studio's post 04/12/2025

Your hair tells a story, make it a good one. New hairstyle best feeling..

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 04/12/2025

GOOD HAIR
GOOD MOOD
GOOD DAY 🩷🩷

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 04/12/2025

New Season, new hair… Reg vir Australia.. Mag Jesus julle lei, bewaar en beskerm op julle nuwe lewens reis..

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 04/12/2025

It's ok to be a little
Obsessed with Your hair..

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 04/12/2025

Wedding day ready!!!
Nog 10 slapies……….👰🏼‍♀️🤵🏼‍♂️

20/11/2025

Heavenly Hair familie..

Kan nie glo die jaar is op sy einde nie.. Wat n jaar… Maar ek wil groot dankies se aan al my getroue loyale kliente Liewe Jesus het my soo geseen met julle… my hart is vol dankbaarheid..

Ek wil almal net laatweet dat die Salon die 20ste Desember 2025 toe maak en weer die 5de Januarie 2026 sal oop maak…

Hoop om alm te sien voor Christusfees…

Baie liefde Heavenly hair Hannelie xx

Photos from Heavenly Beauty Studio's post 12/11/2025
Want your business to be the top-listed Hair Salon in Randfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Randfontein
1759

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00