Salon Jo-mise

Salon Jo-mise

Share

Hair , Beauty ,boerseep,tupperware and hair products and more

19/06/2023

kontak ons vir afspraak vir brazilian blow out
joekie - 063 121 1037
denise- 084 830 3920

19/05/2023

hi almal ons is nou amptelik by 58 jan fiskaal str helikon park hoop om almal daar te sien

15/05/2023

hi almal ons wil net se baie baie baie dankie. vir almal se ondersteuning ons waardeer julle almal verskriklik baie ons hoop om almal te sien by die nuwe salon by 58 jan fiskaal straat helikonpark randfontein
ons sal volstoom by die nuwe adres wees 23 ste mei hoop om almal daar te sien groete joekie en denise

14/05/2023

gelukkige moedersdag aan al ons kliente hoop julle het n lekker dag gehad

13/03/2023

✅ Support Salon Jo-Mise
📍 Randfontein
💬 Comment for More Information

11/12/2022
Photos from Salon Jo-mise's post 29/09/2022

Tinker On BOERSEEP Gel.

Maak Alles Onder die ☀️ skoon. Witgoed skitterwit en kleure Helder!
Slegs n halwe koppie gel per bondel wasgoed🧺
🌱 100% Natuurlike produk....GEEN skadelike chemikalië
🌱 Eko vriendelik
🐶🐱🐰 Nie op Diere getoets NIE
🐻Geen versagmiddel benodig.
💰Sag op jou beursie en jou 🕰️tyd
💜 Hipo Allergenies

🧺Wasgoed. Vernuwe jou linne en GORDYNE!!!
🧺Vloere
🧺Matte
🐶 Diere (Baie goed vir droë velle...
🫕🥘 Potte en panne
🚙🚗 Motors

joekie
0631211037

Want your business to be the top-listed Hair Salon in Randfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


58 Jan Fiskaal Str Helikonpark
Randfontein
1760

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 06:00 - 12:00