Boerseep Tinker On - Rustenburg
Maak Alles Onder die ☀️ skoon.
Witgoed skitterwit en kleure Helder!
🌱 100% Natuurlike produk....GEEN skadelike chemikalië
🌱 Eko vriendelik
🐻Geen versagmiddel benodig.
💰Sag op jou beursie en jou 🕰️tyd
💜 Hipo Allergenies
18/08/2022
neem asb kennis dat die boerseep en boerseep produkte nogsteeds in rustenburg beskikbaar is! kontak gerus vir
Michelle +27 83 375 6344
Dis met groot hartseer dat ek vanaand hierdie boodskap tik, my liefste moeder Mariette Deysel wat die eienaar van hierdie bladsy is is gister (7 Apr 2022) oorlede. Sy was so opgewonde oor hierdie blad en produkte!
14/03/2022
Ons het n nuwe ekseem pakket beskikbaar
10/03/2022
10/03/2022
Wonderlike produkte beskikbaar!
07/03/2022
Probeer gerus ons BOERSEEP GEL!!!!!!
My whattsapp is weer reg as julle wil bestel
Daar is ongelukkig n fout met my whatapp ek sal seker more weer terug wees
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Rustenburg
