Relax

Relax

Share

Get your hands on South African Born Klein bederf Products and a dose of self love!

11/04/2024

Vier die Moedersdag met KLEIN

🌸Jy het nog net tyd tot more (12 April) om DIE bederf te kry met 10% afslag!🌸

MOET dit nie uitmis nie!

Kry jou Liezel Tote en Grimeer sakkie hier👇🏻
https://kleinbederf.com/?agent=2515

Of kontak my op 0839875380 as jy hulp nodig het om n bestelling te plaas!

12/03/2024

Maand-vir-maand verras ons talle vroue met ons groot bederf, Maandboks-klub by Klein!

Is jy al ‘n lid?

Kry elke maand se boks op jou voorstoep teen slegs R395!!!! Waar kan jy nog ‘n behoorlike bederf kry daarvoor?

Doen dit vir jouself, Jy verdien net die beste, NATUURLIK!

Registreer nou aanlyn met hierdie skakel, of kontak jou naaste Agent om te help:

https://www.kleinbederf.com/maandboks-dames/?agent=2515

01/03/2024

Maart "launch" ons GROOT en splinternuwe Babareeks by Klein! 🐑

Ons was lanklaas so opgewonde om 'n nuwe reeks te deel en saam met die pragtige Babareeks re-launch ons ook ons baie gewilde Klein LEER-reeks.

Om dit alles te vier en om jou die geleentheid te gee om ons Babareeks se produkte te toets, hardloop ons vir MAART 'n lekker Agente Challenge met 'n Babareeks Sample Sakkie.

Dit sluit 5 van ons splinternuwe Babaprodukte in "sample" grootte in asook 'n baie oulike egte, beesleer sakkie wat ideaal is vir alles van 'n dummy, tot kleingeld, kaarte of 'n beursie vir Sus.

Die Babareeks Sample-sakkies is net beskikbaar vir Maart by ons Agente en Retailers teen slegs R265 elk!!!

https://kleinbederf.com/?agent=2515

Photos from Relax's post 20/02/2024

LELIE & LENTEBLOM 🌷

"Die skoonheid van die Lelie trek ons tot dig aan Sy sy - Sy lieflike teenwoordigheid maak ons volkome vry, soos ons Hom toelaat om vir ons die stryd elke dag te stry."

Het jy al Klein se Lelie & Lenteblom-geur probeer?

Dit laat my altyd d**k aan Mattheus 6 se veldlelies... 'n Sagte, soet... wat lank nadat jy dit op jou lyf gebruik het - jou steeds herinner aan die rustigheid van 'n pragtige blomtuin met 'n groot Hand wat, net soos vir die lelies, elke dag vir jou ook sorg en in daardie tuin jou wil kom groet.

06/02/2024

Ons Februarie Brosjure is hier!

Kontak my as jy graag wil loer wat Klein beskikbaar het vir Valentynsdag!

🌹ROOS is die maand in die "spotlight".

Perfek vir jou valentyn🌸

083 987 5380 whatsapp "Klein" en ek deel met jou ons Februarie Brosjure 🌹🌹

30/01/2024

🥛🍯

Skop hierdie week sommer goed af, en bederf jouself met een van Klein se gunsteling geure, Melk & Heuning!

Loer bietjie na hierdie video van al die voordele van Melk & Heuning.

Daar is so baie produkte om van te kies in hierdie geur, loer gerus op die webblad of in ons Katalogus.
https://kleinbederf.com/?agent=2515

Photos from Relax's post 14/12/2023

10% AFSLAG!

BOKMELK... is een van Klein se bo-baas BESTES en geskik is vir die hele gesin.

Gedurende Desember kan jy al jou gunsteling Bokmelk produkte aanlyn bestel teen 'n lekker 10% AFSLAG. Maak seker jy het genoeg om die nuwe jaar mee af te skop!

https://kleinbederf.com/?agent=2515

28/11/2023

KLEIN SE MAANDBOKS-KLUB is nie net die “coolste”-klub nie maar bied ook die GROOTSTE bederf.

Ons het nou DRIE bokse om van te kies!

1. Dames-maandboks
https://www.kleinbederf.com/maandboks-dames/?agent=2515

2. Kinder-maandboks (2-12jaar geniet almal die bokse VREESLIK)
https://www.kleinbederf.com/maandboks-kleintjies/?agent=2515

3. Olie-maandboks
https://www.kleinbederf.com/maandboks-olies/?agent=2515

Kry al die inligting van elke boks onder die skakels bo en SLUIT NOU AAN… ons wag vir jou!

Photos from Relax's post 24/11/2023

Vrydag by Klein beteken dit is weer tyd om iets nuut te leer van ‘n Féjnbos-olie of soos VANDAG…. ‘n LEKKER DIY resep!

In November het ons meer geleer oor Tea Tree, Amandel (“carrier” olie) en “Dokter” Peppermint. Vandag gaan ons bietjie kyk hoe ons al DRIE hierdie olies in ’n lekker DIY kan gebruik.

Indien jy ’n Olie-maandboks lid is gaan jy al hierdie olies en alles wat jy nodig het vir jou DIY in jou November boks kry!

Onthou ook om jou kaarte in jou Veldjoernaal te sit want saam met elke maand se boks gaan jy die Olie-kaarte ontvang.

Indien jy nog nie ’n Olie-klub lid is nie - registreer sommer vandag nog sodat jy die hele versameling saam met ons bou!

Registreer met hierdie skakel:

https://www.kleinbederf.com/admin/subskripsies/olie-bokse/?agent=2515

Photos from Relax's post 22/11/2023

🐑HANDE BEDERF vir ieder en elk…

🌸Ons HandeWas en HandeRoom is ’n groot gunsteling dwars deur die jaar, maar veral vir geskenke. Jy kan dit apart koop of in die Hande Bederf Pakket.

🌸Onthou ook van ons BAIE lekker HandewasSkuim in 200ml en die top-verkoper, HandeRoom-Koek in ’n blikkie!

🌸Beskikbaar in al ons baie geure. Kyk uit vir ons Granaat Geskenkboks wat slegs beskikbaar is tot 10 Desember - hy bevat ’n HandeWas Skuim 100ml, ’n HandeRoom vir die handsak 100ml en LipBalm in Granaat geur!

🌸Nét die beste, NATUURLIK!

Handewas seep 250ml - R92
Handeroom 250ml - R102
Handewas Skuim 200ml - R120
HandebBederf Pakket 250ml x 2 - R190
Hande Bederf Elite Pakket (glas) 200ml x 2 - R240
HandeRoom Koek 50g - R110
Handeroom 100ml - R72
Granaat Geskenkboks - R240

✨ Prysverhoging vanaf 1 Desember! ✨

Skakels in die comments!

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Rustenburg?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Rustenburg