Klein - Bederf Agent Rustenburg
Elke klein bederf, bring GROOT liefde
14/05/2025
Ek plaas môre (15 Mei) oggend bestelling
Laatweet asb voor half 9 bestelling
:D
14/05/2025
26/02/2025
2025 KATALOGUS
Bederf vir Pappa
Hierdie reeks is spesiaal vir die manne.
26/02/2025
26/02/2025
VELSORG VRYDAG - HYALURONIC VOG SERUM
Het jy geweet:
"Hyaluronic Acid" is ñ taai, gladde stof wat jou liggaam natuurlik produseer? Dit word regdeur jou liggaam gevind, veral in jou oë, gewrigte en vel.
Maar soos ons ouer word, neem die produksie daarvan af wat dan kan lei tot fyn lyntjies en plooie, "dowwe" vel voorkoms ens.
Voordele van Klein se Hyaluronic Serum:
- Hyaluronic Acid werk baie goed om water te behou. Dit is dan ook die rede waarom dit jou vel so goed hidreer
- Dit maak jou vel meer soepel wat dan fyn lyntjies en plooie verminder
- Daar is ook bewys dat Hyaluronic Acid help met wondgenesig en die voorkoms van littekens verminder
26/02/2025
MELK & HEUNING 🥛🍯
"Melk & Heuning se geur is vir my soos om by my ma te wees...dis verwelkomend en sag en liefde. My GUNSTELING geur...sonder twyfel" - Riana
Indien jy nog nie Klein se Melk&Heuning ontmoet het nie, d**k ons dit is NOU tyd. Beskikbaar in ñ wye verskeidenheid van produkte
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Address
Rustenburg
