Klein-Bederf Rustenburg Chantelle
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klein-Bederf Rustenburg Chantelle, Health/Beauty, Soetdoring Avenue Protea park, Rustenburg.
Somer bring swem, sonskyn en buitelewe – maar dit kan jou vel ook uitdroog en beskadig.
Hier is Klein se 5 eenvoudige maniere om jou vel gelukkig en gesond te hou:
1️⃣ Gebruik sonskerm daagliks 💛Klein Sonblok
’n Breëspektrum SPF beskerm jou teen skadelike UV-strale, voorkom sonbrand en veroudering van die vel
2️⃣ Hou jou vel gehidreer 🩷Klein Hyaluronic Vog Serum
Drink genoeg water en gebruik ’n ligte, vogtende room of serum om jou vel se natuurlike balans te behou
3️⃣ Reinig jou vel gereeld 💚Klein GesigSkuim
Sweet, stof en olie bou vinniger op in die somer. ’n Sagte reiniger help om jou vel vars en vry van onreinhede te hou.
4️⃣ Kies ligte, natuurlike produkte
Vervang swaar room met ligter serums of watergebaseerde vogrome wat nie jou porieë verstop nie.
5️⃣ Dra ’n hoed & sonbril vir ekstra beskerming
https://kleinsewinkel.co.za/agent/338/
12/01/2026
Mag ons elke dag onthou dat Hy nie net ons oorsprong is nie, maar ook ons herstel. Waar ons moeg raak, bring Hy nuwe krag. Waar ons hoop verloor, bring Hy weer lig.
En soos ons nou in 2026 in beweeg, is ons gebed dat elkeen van ons dié nuwe jaar met nuwe moed, vaste geloof en ’n rustige hart sal binnegaan, wetend dat God self saam met ons instap.
07/01/2026
🩷 KLEIN SE DAMES MAANDBOKSE 🩷
Regoor Suid-Afrika word daar elke maand meer as 200 dames bederf deur Klein!
Nou wonder jy dalk hoe? Wel, hulle is deel van Klein se Maandboks-Klub (die BESTE klub NATUURLIK).
Indien jy wil deel word van hierdie maandelikse bederf, volg gerus hierdie skakel vir meer inligting en om aan te sluit:
https://kleinsewinkel.co.za/dames-maandboks-klub/agent/338/
WhatsApp
https://wa.me/c/27642353042
06/01/2026
🩷 Klein Bederf 🩷
2026 Katalogus nou Beskikbaar 🎉🎉
Los gerus nommer vir volledige Katalogus
Ons Courier Landwyd
WhatsApp 064 235 3042
Bestel Link 🛒 🩷
https://kleinsewinkel.co.za/agent/338/
#
01/01/2026
🩷🩷 Happy New year 🩷🩷
30/12/2025
https://kleinsewinkel.co.za/produk/eksamen-maats-rollertjie-pakket/agent/338/
Pakket bestaan uit: 3x 10ml Rollertjies + katoen sakkie
Rus jou kind toe vir die uitdagings wat skool en veral EKSAMENTYD bring met hierdie drie noukeurig geformuleerde, 100% SUIWER Essensiële Olie-rollers
FOKUS ROLLER: Bevorder konsentrasie & fokus.
IMMUNITEIT ROLLER: Versterk die liggaam se natuurlike weerstand en beskerm teen kieme en virusse.
KALM ROLLER: Help kinders om angstigheid en stres te hanteer.
🌸🩷🐑
WhatsApp 064 235 3042
Katalogus Beskikbaar 🎉
29/12/2025
Die afgelope 6 jaar was Rooibos Redding nie verniet ons TOP-VERKOPER nie. Ons het wonderlike terugvoer gekry by só baie mammas, wat Rooibos Redding aanbeveel vir enige ekseem.
Behalwe vir die ekseem, SONBRAND, seerplekke, BYTPLEKKE en merke, het Rooibos ook al tot die redding gekom vir ’n hele aantal kanker-pasiënte wat Rooibos Redding tydens chemo en bestraling verkies.
Die lys van alles waarvoor Rooibos Redding gebruik kan word is baie lank… hy is letterlik vir Baba tot Oupa… van veluitslag tot skurwe hakke!
Die wonder van die natuur, tot in jou huis - ROOIBOS REDDING maak hom vinnig tuis!
https://kleinsewinkel.co.za/agent/338/
Katalogus Beskikbaar
WhatsApp 064 235 3042
28/12/2025
23/12/2025
🩷☃️🎄🌸 Geseënde Kersfees 🌸🎄☃️🩷
Baie dankie vir elkeen se Ondersteuning & Bestellings
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Culinary Team
Attire
Contact the business
Telephone
Address
Soetdoring Avenue Protea Park
Rustenburg
0299
