Super Cut Haarsalon
Haarsalon vir mans, dames en kinders
Mensies ek is Vrydag en Saterdag oop v jul gerief. So maak jul afsprk vroegtydig asb. 0722908921
Aan al my klieente. Uiteindelik na maande se gesukkel is die pad weer oop so geen draai of ompad om te ry meer nie. Hoop om jul nou gou wee te sien
26/01/2015
Before en after met Great Lengths
26/01/2015
Troues
Goeie dag almal. Voorspoedige Nuwe 2015 . Ons is wee oop en aan die gang so sien uit na elke een se besoek wee vir jul nuwe loock vir die jaar. Groete Berdine en Petro.
Baie danki aan elke klieent v jul ondersteuning deur die jaar. Ons nog oop tot die 23 ste Des. Geseend Kersfees v almal en veilig wees.
Vdag is ons 2jaar oud. Baie danki vir elke klieente jul lojale ondersteuning, die lekka geselsies, grappies, danki vir jul en mag daar nog baie jare wees. En danki aan ons Hemelse Vader wat ons ook elke dag bystaan danki. Danki almal sien jul gou wee. Berdine Super Cut Haarsalon.
31/07/2014
Kom besoek ons vinnige en vriendelik diens, H/v Beyersnaude en Bovenstr langs Rawson Properties. Baie en veilige parkering.
SUPER CUT HAARSALON EEN JAAR OUD!! Danki aan al my ou en nuwe klieente vir jul ondersteunig sonder jul en al jul raad en gebede sou ek nie vdag gewees het waar ek is nie baie danki. En al my krag en moed om elke dag aan te gaan v bo af dankie Heer, sonder gebede is niks moontlik nie. En laastens my kids danki vir jul ondersteung ook Danki almal
Kom besoek Berdine en Wayne by Super Cut Haarsalon :H/v Beyersnaude en Boven str, Geen parkeer probleme en baie veilig. Oop weeksdae 7-5 en Saterdae 8-1. Kom kry n heerlike Lente aanbod op Tints. Kry jou vaal winter look agter die rug, en manne met Table Tops, kom besoek my met n geruste hart. Beste in die weste. Tel 0722908921. Ek voorheen v The Boysmanshaarkapper,
Kom mensies, ruk jul reg v die lente, kom sit bitji kleur en strepies in daardie vaal winter haartjies, tyd vir n verandering funcky loock. Mans jul ook op kikker julself ook bitji op,jul verdien dit. Skakel my 0722908921
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
H/v Beyers Naude En Boven
Rustenburg
0300
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 13:00 |
