Bella-Vi Hair Studio
Vaalpark's favourite hair salon for over 16 years. This is where every client becomes family. Come sit, relax, and let us make you shine.
Find us at 2 Zoutpansberg St, Vaalpark• WhatsApp 082 786 8190.
24/06/2026
Al vir meer as 15 jaar deel van Vaalpark.
Van kleur en behandelings tot dames- en manssnitte. Ons help jou hare weer op sy beste lyk.
📍 Vaalpark
📲 082 786 8190
Maak jou volgende afspraak by Bella-Vi Hair Studio.
Die wasgoed gaan nie wegloop nie. 😄
Maak tyd vir jouself.
Bella-Vi Hair Studio
📞 082 786 8190
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark
17/06/2026
As jou hande elke winter droog, jeukerig, branderig of geswel raak, weet jy presies waarvan ons praat. ❄️
Dis hoekom Bella-Vi hierdie handeroom ontwikkel het.
Spesiaal gemaak vir die wintermaande om droë hande te bevogtig en te versorg wanneer hulle dit die nodigste het.
Kom kry joune by Bella-Vi Hair Studio.
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark
📲 082 786 8190
As jou hare al vir jou begin fluister…
“maak net die afspraak”
Wie is ons om teen die fortune cookie te stry? 😏
📍 Bella-Vi Hair Studio – Vaalpark
📲 082 786 8190
Maak sommer nou jou afspraak voor jy weer sê:
“Ek moes eintlik lankal gegaan het.”
Dis nie altyd ’n groot verandering nie…
soms is dit net die regte vorm, die regte lengte, die regte detail.
📍 Bella-Vi Hair Studio, Vaalpark
📞 076 097 9963
Dis nooit net hare nie 😉
Maak jou volgende afspraak voor iemand anders jou plek vat.
📍 Bella-Vi Hair Studio – Vaalpark
📲 082 786 8190
Daar is mense wat vir kleur kom.
Daar is mense wat vir 'n sny kom.
En dan is daar die mense wat eintlik net die kuier gemis het. ❤️
Maak jou volgende afspraak by Bella-Vi Hair Studio.
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark
📲 082 786 8190
Jy’s net een goeie afspraak weg van:
“Okay wow, ek voel weer soos myself.” ✂️
Bespreek jou plek →
Bella-Vi Hair Studio
📞 082 786 8190
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark
29/05/2026
Gelukkig hoef jy nie alles bymekaar te hê nie...
Maar jy kan lýk asof jy het. 😉
Maak jou naweek afspraak by Bella-Vi Hair Studio.
📍 2 Zoutpansberg St | Vaalpark
📲 082 786 8190
27/05/2026
As jy al 14 keer gesê het:
“Ek moet rêrig my hare laat doen...”
Is hierdie jou teken 😄
📍 Bella-Vi Hair Studio – Vaalpark
082 786 8190
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
2 Zoutpansberg Street, Vaalpark
Sasolburg
1947
Opening Hours
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 07:00 - 00:00 |
