Salon Re
Hare, Naels en Skoonheid word hier gedoen teen 'n bekostigbare prys om jou 'n mooier beeld van jouself temaak...
14/10/2024
Wie net hoor of daar sal belangstelling sal wees in makroons voor ons begine bak op bestellings
MORE SALON RE SE VRIENDE SALON RE GAAN SKUIF OOR KANT DIE PAD LANGS 373 ALARMS EN BABS SE SALON ON MAAK 1 NOVEMBER 2015
Hi daar aan al ons bestaande en nuwe kliente!! Ons wil julle net op hoogte hou dat ons kaart fasiliteite installeer het. So dit is nie meer nodig om met kontant rond te loop om vir ons te kom kuier nie! Lekker daggie vir julle!!!
HI DAAR ONS HET N NUWE NAELTEGNUKIS CHRISTIENE EN N HAARKAPSTER ZELDA JULLE KAN HULLE MAAR GERUS BESOEK ONS OKTOBER SPESIAL IS DOEN JOU HARE OF NAELS EN POP N BALLOON VIR IETS DAAR IN SKAKEL ONS GERUS BY 0169761942
02/10/2014
Ons nuutste naels gedoen deur ons nael tegnikuste kom besoek ons die pryse is bekostigbaar. Kom sit terug en geniet jouself en ontspan terwyl ons jou bederf...
Salon Re het 'n Matriekafskeid Special vir R500-00 Hare Up-Do, Make-Up, Naels Alles ingesluit vir die bekostigbare prys Kontak Poppie: 0727691622 of 0169761942
Salon Re sal more op die 24ste ook oop wees van 8 tot 1
Kontak Poppie: 0727691622 of 0169761942
Salon Re Sasolburg bied aan alle Hare, Naels en Skoonheids dienste tot jou voordeel...
Kom besoek ons vriendelike span, om 'n mooier jy te ontdek
Kontak Poppie:
072 769 1677 of 016 976 1942
18/09/2014
Nog n stukkie van ons salon
Ons het pas 15 splinter nuwe fotos van ons vriendelike werkers van die salon op ons page gelaai . Alle kliente of toekomstige kliente is meer as welkom om ons span te ontmoet by Salon Re 17 Riemland straat Sasolburg
18/09/2014
Hierdie is al die vriendelike werkers van Salon Re wat almal saam n span vorm om ons kliente gelukkig te hou met elke besoek aan die salon
hi julle almal gaan like salon re se page.
julle almal kan ons gerus besoek by salon re 17 riemland straat sasolburg langs kotwals.
ons doen naels makeup hare waxing en alle moontlike haar en skoonheids dienste.
kom besoek ons vir die beste pryse en gewaarborgde goeie dienste en wees verseker dat julle altyd vriendelike werkers gaan aantref by salon re
kontak poppie op 072 769 1677 of 016 976 1942
baie dankie julle
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
17 Riemland Street
Sasolburg
1947
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 16:30 |
| Saturday | 07:00 - 13:00 |
