Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief

Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief

Share

Net die beste, NATUURLIK! Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker.

Die LIEFDE waarmee elke Klein produk gemaak word en elke pakkie opgemaak word is duidelik sigbaar!

25/12/2022
24/12/2022

Geseënde Christusfees aan al ons Geliefdes & Kliënte💜

Ons is oop vanaf 08:00 tot 13:00 vir die laaste Kersfees inkopies. Maak gerus 'n draai💜

Photos from Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief's post 22/12/2022

Klein Bederf Pakette😍

Die perfekte Kersgeskenk om iemand spesiaal te bederf, reeds op gemaak vir "grab & go"!🎁

Geure beskikbaar:
🎄Turkish Delight
🎄Fynbos & Winterblom
🎄Lietsjie, Roos & Rooibos

Inhoud van pakket:
• Lyfroom 300ml
• Lyfwas 300ml
• Badskuim 300ml
• Lyfskrop 200g
• Seepkoek

Voorraad in die winkel beskikbaar! 🛍

WhatsApp 064 894 0240 vir navrae en bestellings 💌

12/10/2022

Geur van die week: Bokmelk🌿

Klein se bokmelk is 'n groot treffer onder mamma's met baba's & klein kinders. Van ekseem tot "Cradle cap", bokmelk met sy lieflike soet Kakaobotter geur is die antwoord

Produkte beskikbaar:

🍃Bad borrels(300ml)
🍃Badmelk(300ml)
🍃Lyfroom (300ml)
🍃Lyfwas (300ml)
🍃Lyfbotter (150g)
🍃Seepkoekie(Ongeveer 110-120g)

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

14/09/2022

Geur van die week: Vanielje🧡

Dit is interessant dat vars vanieljebone geen smaak of aroma het nie . Hulle moet 'n uitgebreide uithardingsproses ondergaan wat lei tot die vrystelling van vanillien met sy duidelike aroma en geur🌿

Produkte beskikbaar:
🧡Stortskrop (300ml)
🧡Badskuim(500ml)
🧡Lyfroom (300ml)
🧡Lyfwas (300ml)
🧡Handeroom (100ml)
🧡Lyfroom(250ml)
🧡Lyfbotter(150G)
🧡Badsneeu(300)
🧡Handeroom-KOEK(50g)

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

Photos from Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief's post 07/09/2022

Geur van die week: Lelie & Lenteblom🌸

"Soos 'n roos wat klaar gepluk is, sy soet geur bly behou, is die mens wat sag & vriendelik is & in alles op God vertrou"

Produkte beskikbaar:
🌸Stortskrop (300ml)
🌸Badskuim (500ml)
🌸Handewas Skuim(500ml)
🌸Lyfroom (300ml)
🌸Lyfwas (300ml)
🌸Handewas Seep(250ml)
🌸Handeroom (100ml)
🌸Lyfroom(250ml)
🌸Lyfskrop (175g)
🌸Handeroom-KOEK(50g)

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

01/09/2022

Nuwe Seisoen🌷 Op Nuut nuwe Genade🌷
Kom ons Loof en Dank die Here vir die mooi Seisoen in sy Volheid van kleur & geur! Volg die Voëltjies se voorbeeld en sing uit volle bors vir Hom, van wie daar Daagliks nuwe Wonderwerke kom👏
Julle is Kosbaar ons Liefste Nunu Lief vriendinne en elkeen pragtig soos Lente bloeisels! Mag ons almal daarna streef om daagliks 'n soete geur voor Vader te wees, want daardeur Seën en Verryk ons ook ander om se lewens💝

31/08/2022

Tee Tyd Saam Met Klein Bederf🫖

Met die fokus op onderhoubare boerdery metodes en omgewingsvriendelike verwerkingstegnieke, kan jy gerus wees met tee van uitstaande gehalte🍃

Produkte beskikbaar:
• Lemoen & Vanielje Heuningbos
• Lietsjie Roos & Rooibos
• Botanical Hibiscus Rooibos
• Organic Green Honeybush Tea with Mint

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

Photos from Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief's post 24/08/2022

Geur van die week: Fynbos & Winterblom🪷

"Daar is fynbos in jou hande - 'n bossie veldblom uit die ooptes van die Kaap"

Produkte beskikbaar:
🪷Stortskrop (300ml)
🪷Badskuim (500ml)
🪷Lyfroom (300ml)
🪷Lyfwas (300ml)
🪷Handeroom (100ml)
🪷Lyfbotter (150g)
🪷Lyfskrop (175g)
🪷Handeroom-KOEK(50g)

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

Photos from Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief's post 17/08/2022

Geur van die Week: Liefde & Laventel 💜

Produkte beskikbaar:
🍃Stortskrop (300ml)
🍃Badskuim (500ml)
🍃Badmelk (300ml)
🍃Lyfroom (300ml)
🍃Lyfwas (300ml)
🍃Handeroom (250ml)
🍃Handewas seep (250ml)
🍃Handeroom (100ml)
🍃Lyfbotter (150g)
🍃Lyfskrop (175g)
🍃Handeroom Koekie (50g)
🍃Badsneeu (300g)
🍃Seepkoekie

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

Photos from Klein Kiosk Secunda at Nunu Lief's post 03/08/2022

GEUR VAN DIE WEEK:
Houtskool & Mint🌿

Pappas landwyd kan nie genoeg van Klein se Houtskool & Mint kry nie en geniet veral die "vars" gevoel wat dit op hul velle laat.

Maar moenie d**k hierdie een is net vir die mans nie, vrouens en tienerseuns sowel as meisies is gaande oor die goeie resultate wat hul kry van die Houtskool & Mint SEEPKOEK! Dit het dan ook natuurlik een van ons TOPVERKOPERS geword.

MOENIE VERGEET van ons Oliekolonie reeks nie, die reuk is iets om op verlief te raak!

Produkte beskikbaar:
• Baard & Skeer seep
• Seepkoek
• Lyfroom
• Lyfwas
• Stortskrop

Beskikbaar in die winkel en vir jou gerief ook op die aanlynwinkel👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

WhatsApp 064 894 0240 vir navrae 💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep 🚚

19/07/2022

Geur van die Week: Bamboes & Maroela🍂

Na 'n lang en besige dag is die geur Bamboes & Maroela net die regte medisyne!!

Klein se Bamboes & Maroela is geskik vir beide mans en vroue👩👨

Produkte beskikbaar:
🍃Stortskrop (300ml)
🍃Badskuim (500ml)
🍃Badmelk (300ml)
🍃Lyfroom (300ml)
🍃Lyfwas (300ml)
🍃Handeroom (250ml)
🍃Handewas seep (250ml)
🍃Handeroom (100ml)
🍃Lyfbotter (150g)
🍃Lyfskrop (175g)
🍃Handeroom Koek(50g)

Beskikbaar in ons winkel en vir jou gerief ook aanlyn👇
https://nunu-lief.kyte.site/klein-bederf-kiosk

Whatsapp 064 894 0240 vir navrae💌
Ons koerier landwyd tot op jou voorstoep🚛

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Secunda?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Nelson Mandela Drive
Secunda
2302

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00