KLEIN Bederf - Abegail Steenkamp
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from KLEIN Bederf - Abegail Steenkamp, Beauty, cosmetic & personal care, Springs.
04/01/2024
Mense!
Die Whatsapp groepie is aan die gang met ons Specials van elke maand!🐑
Moet dit nie misloop nie!
Los jou nommer as jy op hom wil wees!
04/01/2024
Goeie more!
Hoop dit gaan goed,
Ek is n agent van KLEIN, dit is 100% Natuurlike produkte wat hier in Suid Afrika gemaak word!
Ek begin n groep waar ek elke maand se speciale brosjure gaan plaas met amazing specials en die nuwe bederwe wat op Klein gesit word!
Dit is vir die hele gesin van baba boud tot en met ouma en oupa groeitjie!
Daar is alles wat jy kan aan d**k van roompies, Bokmelk seep, Rooibos redding wat help met sonbrand en nog vele meer, bederf bokse vir mamma, pappa en die res van die Familie!🐑
Daar is ook DIE lekkerste natuurlike tee, sout en roosstroop!
Sukkel jy met ekseem of sensitiewe vel?
Ons het die regte produkte vir jou soos genoem wat 100% Natuurlik is!
As jy belangstel om op die groep geplaas teword om elke maand die Brosjure tekry met al die bederwe en produkte in asseblief laatweet my dan kan ek jou op hom sit, die groep gaan nie jou heeldag mal maak met boodskappe nie dit gaan net wees om al die inligting van Klein se produkte tekry, unieke eenmalige specials van daai maand en op hoogte tewees met die top verkopers!🌹
15/12/2023
10% AFSLAG!
BOKMELK... is een van Klein se bo-baas BESTES en geskik is vir die hele gesin.
Gedurende Desember kan jy al jou gunsteling Bokmelk produkte aanlyn bestel teen 'n lekker 10% AFSLAG. Maak seker jy het genoeg om die nuwe jaar mee af te skop
14/11/2023
VAKANSIE is net om die draai… maar WAG!!!
Jy kan nie jou tas pak sonder ROOIBOS REDDING nie!
Die afgelope 5 jaar was Rooibos Redding nie verniet ons TOP-VERKOPER nie. Ons het wonderlike terugvoer gekry by só baie mammas, wat Rooibos Redding aanbeveel vir enige ekseem.
Behalwe vir die ekseem, SONBRAND, seerplekke, BYTPLEKKE en merke, het Rooibos ook al tot die redding gekom vir ’n hele aantal kanker-pasiënte wat Rooibos Redding tydens chemo en bestraling verkies.
Die lys van alles waarvoor Rooibos Redding gebruik kan word is baie lank… hy is letterlik vir Baba tot Oupa… van veluitslag tot skurwe hakke!
Die wonder van die natuur, tot in jou huis - ROOIBOS REDDING maak hom vinnig tuis!
Kry jou Rooibos Redding by enige van ons agente, winkels, Kiosk’s en Handelshoeke landswyd of bestel aanlyn by www.kleinbederf.com
Hoop ons sien jou by die SEE!
24/05/2023
Ons Badmelkskommels = ñ Vredevolle huis
Nou hoe so vra julle?! Want, jou Kleintjie geniet die lekker warm bad en mamma glimlag want sy weet sy hoef nie na ñ bad te stoei met lyfroom smeer nie!
BAIE BELANGRIK: Badmelkskommels in kindergeure is slegs beskikbaar vir Mei
20/05/2023
Lieflike LEMOEN-LYF
Lemoen-geur is wetenskaplik bewys om gemoedere te lig maar het ook ñ kalmerende effek, dus is Lemoen&Vanielje nét die geur vir ñ grou winter!
Ns: Lees ons Klein wenk vir daai alewige ingroei-hare 😊
01/05/2023
M O O I S T E
M E I
Pens en pootjies is ons binne in Mei… en binne in die Winter..
Al gaan ons hierdie maand ons Mamma’s vier - sluit ons Mei brosjure reeds ons Vadersdag bederwe in.
Geniet hom… Mag Mei vir jou nét voorspoed inhou!
Liefde,
Die Klein-span
20/04/2023
Heuning= Heilsaam | Helend | Heerlik! 🍯
En dit is ook die presiese woorde wat ons Melk&Heuning Moedersdag pakket beskryf
Hierdie pakket bevat dan ook ñ BAIE unieke produk: Bad Poeier (soortgelyk aan ons badtee) en dit is NET in hierdie pakket en NET vir April beskikbaar!
19/04/2023
🌿 Rooibos tot die Redding! 🌿
'n Moet in elke huis hierdie winter vir:
🌱 Droeë vel
🌱 Winters 🖐🏻 & 🦶🏼
🌱 Ekseem
🌱 Bars hakke
🌱 En meer!
Beskikbaar in verskeide heid produkte!
DM my vir meer inligting en pryse of los jou nommer!
11/04/2023
HAAR BEDERF PAKKET
Met Klapperolie, Bokmelk en Rooibostee is hierdie ñ wenresep vir sagte en glansende hare.
Ons Haar Bederf Pakket bestaan uit:
1x Bokmelk Sjampoe-koek
1x 200ml Bokmelk haarmasker
1x Sjampoe Borsel
DM my vir meer inligting!🐑
06/04/2023
Die lang wag is verby!
Ons Medley tee is uiteindelik hier.
Met 5 verskillende tee-geure is hierdie pak ñ besliste wenner
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Springs
