Nails done by Yolandi
Gauteng. Close to Far East Rand Hospital
18/07/2017
Geagte kliente
Hiermee wil ek jul net in kennis stel dat ek vir n hysterectomy operasie gaan.
Ek word die 27 ste ( volgende week) gedoen en daarom gaan ek vir +- 5 tot 6 weke moet toe maak. Kan jul my asb in kennis stel of jul n afspraak wil maak voor die 26 ste vir jul naels. Met die wat wel klaar n afspraak gemaak het in daai tydperk sal ek persoonlik skakel en aanpassing maak.
Jammer vir die ongerief en baie baie dankie vir jul ondersteuning.
Geseende aand verder🌺
04/03/2017
31/12/2016
Want your business to be the top-listed Nail Salon in Springs?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
New State Areas
Springs
