Nail Room Stellenbosch

Nail Room Stellenbosch

Share

Terapeute : Marguerite 0836655965
Doreen 0835645946
Ons werk met Bio Sculpture Gel en Evo. Waar jy meer as mooi naels kry!

17/06/2026

Boek jou winter tone vandag nog. Dalkies is dit warm op jou vakansie bestemming.

05/06/2026

261 met 'n French. Boek sommer die naweek jou groot bederf by ons.

27/05/2026

Daar is nog 'n 2 openinge môre en oormôre 13h30 en 15h00. Kontak my per whatsapp 0835645946

27/05/2026

Hallo darkness my old friend. Dis winter en dan is rooiwyn kleure altyd 'n wenner.

13/05/2026

Rooiwarm vir die koue dag

12/05/2026

Die koue nat dag was besonders pienk

28/04/2026

Rooiwyn, kaggel en thornberry(318) naels om jou winteraande op te warm.

27/04/2026

Hierdie Maandag was hoegenaamd nie blou nie.
Ons het nog enkele openinge vir die baie kort 3 dag week.

23/04/2026

Dis koud en nr 280 is 'n goeie winterkeuse.

20/04/2026

Jy kan jou french kry net soos jy dit wil hê.

Want your business to be the top-listed Nail Salon in Stellenbosch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Aan De Wagenweg
Stellenbosch

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00