Jas Kvass Ferment Pty Ltd

Jas Kvass Ferment Pty Ltd

Share

Healthy Fermented Products
Affordable
and many health benefits.

1500 Bottles Beet Kvass already so

26/01/2026

Nuwe voorraad Beet kvass nou beskikbaar by Eurospar😊

22/01/2026
Photos from Jas Kvass Ferment Pty Ltd's post 18/01/2026

Plumtree, Parys
Eurospar, Three Rivers
MK Acrylic Nails
Amanzi Water, Gonubie
Dankie dat julle ons produkte verkoop😊

Photos from Jas Kvass Ferment Pty Ltd's post 18/01/2026

Jas Kvass wil in 2026 dankie se vir elke getroue klient wat ons ondersteun.
Dankie ook aan die volgende besighede wat ons Beet kvass en ander produkte verkoop. Ons waardeer dit.

06/12/2025

Step into the weekend with *Sockbup Live Life*! 👣✨

Our “Hou die kuite buite” socks are all about living large and loving every step. Feel the comfort, wear the attitude, and say it loud:" Hou die kuite buite – Live life, sock up!"

Grab yours now and let your feet do the talking!

06/12/2025

Unieke nuwe reeks nou beskikbaar by Redot Firearm Solutions

Photos from Jas Kvass Ferment Pty Ltd's post 04/12/2025

Nuwe kleur nou beskikbaar😊

Photos from Jas Kvass Ferment Pty Ltd's post 16/11/2025

Vir die avontuurlistige en sportiewe... Nuwe kousereeks.
Jou kuite sal nooit weer dieselfde wees nie😁
Nou beskikbaar.
Bestel by 083 439 0697

26/07/2025

Vandag 5 jaar terug my 1 ste bottel Beet Kvass gedrink.
Sedertdien is daar al baie mense wat baat gevind het met die goedheid uit die grond uit.

25/03/2024

Nuwe voorraad Beet Kvass nou beskikbaar by Eurospar

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Vereeniging