Salon Revive
Beauty Salon - we do hair, make up and nails by appointment
Salon Revive closed doors for business. Thanks to all my loyal clients for your support. Please call me on 0824563179 as I am now working at Salon LA Sinobelle in Pierneef street Kookrus Meyerton. Thank you
Goeiemore. Aan al my getroue dierbaar kliente wil ek net se dat ons die einde Augustus verhuis na n ander dorp en ek genoodsaak is om die salon se deure 12 Augustus 2017 finaal toe te maak. Ek wil julle elkeen bedank vir jul ondersteuning.
Hartseer groete
Goeiedag aan al my wonderlike kliente! Met 2017matriekafskeid wat nou weer nader kom, wil ek dit graag moontlik maak vir al die meisies om mooi en spesiaal te lyk op julle belangrike aand! Ek sal jou hare en grimering doen vir R250!!!!! Maak jou afspraak nou aangesien daar beperkte plek beskikbaar is. Skakel my op 0824563179๐๐ธ๐๐ธ
18/03/2017
18/03/2017
14/03/2017
Marna jy het net die mooiste, soetste kindertjies. Sussa het gesit dat ons haar haartjies sny sonder enige klagtes!!! Te dierbaar!
18/02/2017
Altyd lekker om julle in die salon te he! Grimering en hare gedoen en reg vir die troue. Enjoy
14/02/2017
Valentyns mooi maak - Shevon
24/01/2017
๐ผSalon Revive nooi al my kliente om gebruik te maak van spesiale aanbod vanaf 25 Jan - 5 Febr 2017! Kom sny/kleur jou hare en ek blaas dit verniet. 1ste 6 Foelie strepies gratis en daarna R10 n foelie. Skakel my op 082 456 3179
11/01/2017
Bestel Perfect Hair by my en spog met nuwe hare binne 2 weke!! Aflewering is + - 3 dae. Bestel sommer dadelik op my blad of whatsup my op 0824563179. R200 n botteltjie.
08/12/2016
Drienie jy lyk pragtig!
06/12/2016
Chandre senuwe "holiday" hare!!! Jy lyk stunning pop!!! Was so lekker om jou hare te doen!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Vereeniging
1939
