Pamper Ladiez

Pamper Ladiez

Share

Why not treat the birthday girl and her friends to a pamper session on her birthday.
5 star treatment. Different packages to choose from.

Why not treat the Party Girls to their very own Pamper Party. Invite 5 or more friends and come and enjoy luxury. Have a make-over pampering which includes a soothing foot spa, foot massage & scrub, hand massage & scrub, your choice of toe & finger polish to show off your pampered hands & feet, then how about a relaxing facial, make up to make you feel AND look like a movie star. We offer 4 star p

12/08/2015

Hi al die mammas. Ek wil gou net bietjie die water toets vandag.
Daar is baie mammas wat nooit meer weet wat om in te sit vir pouse nie, of miskien het hulle nie tyd om lunch te maak nie.
Nou ek wil begin om kos pakkies te maak vir kinders vir pouse by die skool. Ek sal dit gaan aflewer by hom/haar persoonlik by die skool elke dag voor pouse natuurlik.
Nou wil ek weet watse mammas sal belangstel in so iets?

06/07/2015

Vir al die mammas wat graag wil weet ons Pamper Ladiez venue is in Duncanville Vereeniging. Ek gee net adres uit as 'n mamma by my 'n bespreking maak. Ons het van die lekkerste banke vir die prinsessies om op te sit. Hulle sal so bederfie nie gou vergeet nie. Ons bied ook die opsie om fotos van die bederf sessie te neem en vir mamma te email. Daar is 'n hele paar extras wat mammas van kan kies om die geleentheid net nog meer spesiaal te maak. Vir die mammas wat 'n pryslys en besonderhede soek. Ek sal dit vir julle email. Comment net met jou email adres. En like asb ons page, share ook met jou vriende en familie. Baie dankie

04/07/2015

Een gelukkige persoon kan 'n pamper party wen vir 'n spesiaale verjaarsdag meisie. Inslt mini manicure, mini pedicure, facial met komkommers vir oe, 'n hand en arm massage met lekker ruik vrugte room. Met 'n nie alkoholiese champanje drankie. Dit klink mos nou na 'n lekker bederf. Share en like die blad om te kwalifiseer.

01/07/2015

We offer pamper parties for little girls, we have a venue and we are mobile. Different packages to choose from. Every little girl deserves to be spoilt on her birthday party and be pampered with style. Prices per child ranges from R65 till R120. We can come to the comfort of your home or party venue or you can use our venue.

Pamper Ladiez Why not treat the birthday girl and her friends to a pamper session on her birthday.
5 star treatment. Different packages to choose from.

01/07/2015

We have a venue and we are mobile.

Photos from Pamper Ladiez's post 30/06/2015
Want your business to be the top-listed Nail Salon in Vereeniging?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Vereeniging
1930