Michelle Naelsalon
Sedert 2005 doen Michelle Naelsalon die volgende:Akriel en Gel "overlays" of met verlenging(tips) as
06/05/2026
Ons het ’n wenner!
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan ons Michelle Naelsalon kompetisie. Ons waardeer elke like, share en tag!
Baie geluk aan:
Sanet Oelofse Bothma
Jy het gewen:
💅 ’n Stel naels (Maak asseblief jou datum vas binne die volgende 2 maande)
💅 + 2 opvolg nael-opvul afsprake.
Jy kan vir ons ‘n boodskap stuur om jou prys te ontvang.
083 962 7087
Hou ons blad dop vir nog kompetisies, spesiale aanbiedinge en pragtige naels.
Jy verdien dit om mooi en versorg te voel.
Laat ons jou help met naels wat nie net mooi lyk nie, maar ook lank hou.
Afsprake: 083 962 7087
21/04/2026
Hierdie vrolike blou en geel stel bring sommer dadelik vrolikheid en styl.
Soms is ’n bietjie kleur al wat jy nodig het om jou hele dag op te helder.
Afsprake kan gemaak word by: 083 962 7087
17/04/2026
Hierdie “French Chrome” stel gee daardie klassieke styl ’n moderne glansryke voorkoms.
Perfek vir enige geleentheid – elegant, stylvol en tydloos.
Afsprake: 083 962 7087
08/04/2026
Hierdie pragtige stel is vir iemand wat nie bang is vir kleur nie. Elegant, stylvol en perfek afgewerk.
By Michelle Naelsalon glo ons dat elke stel naels uniek moet wees – net soos jy.
Bspreek jou plek vandag nog: 083 962 7087
02/04/2026
KOMPETISIE TYD by Michelle Naelsalon.
Ons gee ’n pragtige stel naels weg PLUS 2 opvolg nael-opvul afsprake vir een gelukkige wenner!
Die prys kan van Mei maand af benut word en sal slegs vir 2 maande na einde April gebruik kan word.
Hoe om in te skryf:
✨ Like hierdie plasing
✨ Share hierdie plasing
✨ Tag 3 vriende
Kompetisie open 2 April en sluit 30 April.
Die wenner sal gekies word en ons sal met jou kontak maak. Hou ook ons blad dop om te sien of jy gewen het indien jy niks van ons hoor teen 30 April nie.
📲 Afsprake: 083 962 7087
30/03/2026
Het jy ’n Michelle Naelsalon geskenkbewys?
Onthou om jou geskenkbewys saam te bring wanneer jy jou afspraak bywoon.
Dis die perfekte geskenk vir iemand spesiaal. Gesels met ons om jou afspraak te maak of om ‘n geskenkbewys te koop. Jou vriendin sal mal wees daaroor!
083 962 7087
27/03/2026
Jou natuurlike naels groei gemiddeld 3mm per maand!
Dis hoekom kwaliteit produkte en regte voorbereiding so belangrik is. Dit beskerm jou natuurlike nael en help dat jou stel langer hou sonder om skade te veroorsaak.
By Michelle Naelsalon gebruik ons slegs betroubare, professionele produkte wat veiligheid én duursaamheid verseker.
Afsprake kan nou gemaak word op: 083 962 7087
18/03/2026
Of jy hou van natuurlik, kort en netjies of dramaties, ons is hier om jou op jou beste te laat voel.
Ons werk met kwaliteit produkte, professionele tegnieke en gee aandag aan elke detail.
Stuur vir ons ‘n boodskap: 083 962 7087
13/03/2026
Sag, elegant en presies wat jy nodig het om weer lief te raak vir jou hande.
Hierdie pragtige stel is gedoen deur Jo – met presisie, passie en oog vir detail.
Ons glo elke kliënt persoonlike aandag verdien en naels wat nie net mooi lyk nie, maar ook lank hou.
Maak jou afspraak sommer nou: 083 962 7087
Op soek na ’n geskenk wat altyd werk?
’n Michelle Naelsalon geskenkbewys is die perfekte manier om iemand spesiaal te bederf met mooi te laat voel.
083 962 7087
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
Kerk Straat 18
Vredendal
8160
