RR Skoonheidsalon
Professional, love my job its my passion.��� Heliocare
10/04/2026
Boek vn lekker bederf of kry voucher.
Muskadelstraat 5🌿
Nuwe adres Muskadelstraat 5. 🙌
26/02/2026
RR skoonheidsalon se nuwe adres is 5 Muskadelstraat
Vredendal🌿🌿🌿
24/11/2025
12/11/2025
Lank gelede toe ek en my vriendinne nog almal bloed jong meisies was en ons prioriteite nie eintlik resepte en sulke dinge was nie, het een van ons vriendinne 'n koek resep gehad wat die "go to" was as ons 'n koek moes hê vir 'n geleentheid. Nelie moes eenvoudig net met haar nat koek verbykom. Op die koop toe, was dit 'n heerlike koek!!
Nelie trek weg en sy laat wel die resep agter, maar soos reeds genoem, ons prioriteite is nie agtermekaar nie en die resep raak half verlore.
Eendag, nie te lank gelede nie, stuur ek die soektog van stapel en wragtag, een van ons het die resep nog!!
Sommer 'n ou simpel storie van my en my vriendinne, maar kom geniet dit saam met 'n vriendin van jou! 🌺♥️
15/01/2025
15/01/2025
18/11/2024
Kontank my gerus by 0836602515. Moenie die lekker bederf mis nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Vredendal
Opening Hours
| Monday | 07:30 - 17:00 |
| Tuesday | 07:30 - 17:00 |
| Wednesday | 07:30 - 17:00 |
| Thursday | 07:30 - 17:00 |
| Friday | 07:15 - 16:00 |
