Beaute-Sante Holistic Wellness

Beaute-Sante Holistic Wellness

Share

Baie van ons het grootgeword en gedink dat om gesond te wees, net beteken "nie siek nie".

By Beaute-Sante het ons ‘n holistiese benadering tot die welstand van die liggaam.

25/02/2023
24/02/2023

Wonderlike herstel in 4 weke na 6 PLASMA behandeling sessies !!!

DA briesend oor media-verbod by SA vlootoefening met Russe, Chinese | Netwerk24 02/02/2023

Netso is daar n media verbod deur ANC/PA KOALISIE op Raadsvergaderings in Cederberg . Hul is bang dat die bree publiek sien en hoor oor wat werklik gebeur !!!

DA briesend oor media-verbod by SA vlootoefening met Russe, Chinese | Netwerk24 Dit is 'ondenkbaar en onaanvaarbaar' dat die media verbied gaan word by die gesamentlike militêre oefeninge, sê die DA.

02/04/2022

Opsomming en opdatering 2/4/2022 .

Dis goed as n mens die beginsel van genesing verstaan . Dokters genees nie pasiente nie .( Hul liggame moet hulself genees .Basies soos n wond of been fraktuur )

Ek manipuleer die liggaam om n besering boodskap te gee en jou liggaam doen dan wat nodig is . ( ongelukkig word herstel beperk deur die erns van die skade )
Herstel neem tyd omdat ons liggaam non -spesifiek herstel . In die proses van meer stamsel vrystelling word normale selvervanging ( APOPTOSIS) versnel . Google dit en doen so n bietjie selfs studie . Ons verouder maw omdat selvervanging stadiger geskied .

Ek is passievol oor die hele plasma stamstel behandelings tsv die eenvoudigheid daarvan . Ek het baie data versamel oor n 3 jaar periode en het pasiente ( kliente , myself ook wat steeds deel is van langtermyn gevalle studies ) wat meer as 100 behandelings al ontvang het . Die behandeling van elkeen is basies dieselfde , maar die toepassing verskil in frekwensie en aantal .
Ek gebruik die filosofie van teen veroudering as n basis : Na 5 sessies sal sekere agterstallige herstel (verjonging ) reeds sigbaar en voelbaar wees . Instandhouding met n maandeliksie sessie hou jou gesond en vertraag dus ook die natuurlike verouderings proses .
( Ongelukkig beperk n destruktiewe leefwyse logies die resultate . Anti - inflamatoriese middels beperk ook herstel )

29/12/2020

Ek het lanklaas iets gepost oor PLASMA behandeling en Covid 19 .

Gevalle studies tans toon dat :

1. PSS behandeling binne 4 dae na blootstelling van Covid 19 jou beskerm teen ernstige siekte met geen tot geringe simptome .
2. PSS behandeling kort na aanvang van SIEKTE lei tot n vinniger herstel .
3. PSS behandeling met DONOR plasma n beter opsie is as jy reeds siek is .
4 . PSS behandeling met Donor plasma van n persoon met Covid 19 teenliggame n beter resultaat het in Hoe risiko persone , wat reeds siek is .
5. PSS behandeling na Covid 19 siekte help met vinniger en beter herstel en voorkom
die langtermyn na gevolge daarvan .

13/06/2020

COVid 19
Dit is n virus met n longsiekte tot gevolg . Met n erge infeksie reageer die liggaam oorweldig , wat vaskulere tromboses as komplikasie kan kry agv ooraktivering van plaatjies . ( Die liggaam aktiveer plaatjies om die virus dood te maak .)

https://www.facebook.com/838295856555008/posts/1062438737474051/

23/04/2020

NUWE VOORSORG en BEHANDELING VIR CORONA pasiente .

Regenerasie , verbeterde immuniteit en versnelde herstel vind plaas met plasma stamsel stimulasie behandeling deur die aktivering van bloedplaatjies en byvoeging van vitamiene en minerale . Roetine weg word jou plaatjie ryke plasma met jou eie bloed voorberei .
n SUPER sterker reaksie tot herstel na behandeling is moontlik met gebruik van donor / skenker plasma van jonger gesonder mense , wat siektevry en verenigbaar met jou eie bloedgroep is . Die addisionele jonger immuun teenliggame gee bykomend n meer versterkte immuniteit .
PLASMA skenkers word medies gesif . Ontvangers het n keuse tussen plasma van jou eie goed gekeurde jonger familielid skenker volgens ons protokol en ander skenker plasma ook volgens protokol versamel . Die koste van voorbereiding van donor plasma is addisioneel tot die normale prosedure . Die gemiddelde voorbereidings koste beloop R 500 per sessie
( Laboratorium uitgawes vir bloed groepering en sifting van familielid donorbloed is eenmalig en self vereffenbaar deur die ontvanger .)

PLASMA BEHANDELING MET DONOR PLASMA is tans die behandeling van keuse as jy CORONA siekte het .

Want your business to be the top-listed Beauty Salon in Vredendal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


Impala Street
Vredendal
8160